NEHEMIA – KRISISBESTUUR (2)
“What Sir, would the people of the world be without woman?” “They would be scarce sir. Almighty scarce.”—- Mark Twain
Nehemia – Krisisbestuur (2)
Daar is al heelwat boeke oor Nehemia as leier geskryf. Nou het nog ‘n nuwe boek verskyn: Leader after God’s own Heart deur Jim George (2012). Kom ons kyk na sekere aspekte van Nehemia se leierskap.
Ons is besig om na sekere kenmerke van leiers te kyk. Ons het verlede keer met krisisbestuur begin.