www.bybelkennis.co.za Blog

Die seënuitsprake van Jesus (15)

Die seënuitsprake van Jesus (15) In die begin van die bergrede lees ons dat Jesus teen die berg opgegaan het, gaan sit het en Hy het hulle geleer: Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die...

Die Evangelie volgens Lukas: Jesus voor die hoëpriester en Petrus verloën Jesus (Luk 22:54-62) – Francois Malan

22:54 Lukas noem kortliks die verskyning van Jesus in die hoëpriester se ampswoning. Johannes 18:13-24 het eers ’n verskyning voor Annas, die skoonvader van Kajafas. Markus vertel dat die hoëpriester, die leierpriesters, ouderlinge en die skrifkenners by die onwettige nagtelike...