www.bybelkennis.co.za Blog
23:1 Die hele menigte van hulle, lede van die Sanhedrin en hulle tempelwagte, neem Jesus na Pilatus toe om Hom aan te kla. Die Sadduseërs en Fariseërs was vyande van mekaar, maar hier is hulle saam teen Jesus. Hy het...
Die seënuitsprake van Jesus (17) In die begin van die bergrede lees ons dat Jesus teen die berg opgegaan het, gaan sit het en Hy het hulle geleer: Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die...
Die seënuitsprake van Jesus (16) In die begin van die bergrede lees ons dat Jesus teen die berg opgegaan het, gaan sit het en Hy het hulle geleer: Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die...
Lukas plaas die bespotting van Jesus voor die offisiële vergadering van die Sanhedrin, tydens die onwettige nagtelike vergadering in die hoëpriester se ampswoning. Johannes 18:13,24 sê dat hulle Jesus eers na Annas toe geneem het en daar sy verhoor gehou...