www.bybelkennis.co.za Blog
God is never pleased with ignorant worship, with worship that is not grounded in the knowledge of God. —R.C. Sproul
Geestelike groei
Mense woon gereeld eredienste by – hulle buig hulle hoofde in gebed, hulle luister na ‘n preek, hulle sing saam … maar baie van hulle groei nie geestelik nie. Hulle glo dat met hierdie optrede hulle hulle Christelike verpligtings nagekom het. Wat ‘n tragedie.
We need to find God, and He cannot be found in noise and restlessness. God is a friend of silence. See how nature – trees, flowers, grass – grows in silence; see the stars, the moon and the sun, how they move in silence. We need silence to be able to touch souls – Moeder Teresa
Die Sikhs
Kort-kort lees ons van geweld teen die Sikhs. Onlangs in die VSA is ‘n aantal Sikhs in ‘n Gurdwara (‘n Sikh plek van aanbidding) doodgeskiet. Maar wie/wat is die Sikhs?
“The chief danger of the 20th century will be religion without the Holy Spirit, Christianity without Christ, forgiveness without repentance, and heaven without hell.” Generaal William Booth (1829-1912), stigter van die Heilsleër
Die Linnegordel
In Jeremia Hoofstuk 13 lees ons van die linnegordel as beeld van Juda. Hierdie linnegordel waarvan hier gepraat word, reik tot by die knieë, maar pas styf om die heupe. Jeremia kry opdrag om die gordel te koop en styf om sy lyf vas te maak.
The light of human reason differs little from darkness. —John Calvin
Regverdigheid
Wat is dit? Eerstens, regverdigheid is ‘n kenmerk van God: Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees (Psalm 11:7). Watter implikasies hou dit vir ons in? Dit beteken dat God altyd optree in ooreenstemming met wat reg is. In werklikheid is Hy die finale standaard van wat reg is. Dit beteken dat Hy nooit iets verkeerd doen nie. Nog meer, God kan nie iets verkeerd doen nie.