www.bybelkennis.co.za Blog
Better to face danger once than to be always in fear – Zig Ziglar
Berou
Billy Graham het die VSA en sy “misleide” mense opgeroep tot berou en bekering. Dit is een van ‘n reeks waarskuwings dat God die VSA gaan oordeel. Die 93-jarige het ‘n ope brief, My Heart Aches for America, geskryf. Daarin skryf hy van die verskriklikste afwaartse spiraal waarin Amerika verkeer. Sy oorlede vrou het by geleentheid gesê:“If God doesn’t punish America, He’ll have to apologize to Sodom and Gomorrah
The greatest joy of a Christian is to give joy to Christ. —C.H. Spurgeon
Psalm 119:39
Die venyn van mense, daarvoor is ek bang, moenie dat dit my tref nie. Maar u bepalings, dié is soet (NAV)
Wend my smaadheid af wat ek vrees, want u verordeninge is goed (OAV)
Keer tog dat mense lelike dinge van my sê. Mense kan so venynig wees. Laat my net daardie dinge hoor wat u wil hê ek moet doen (Die Boodskap)
“When Christ is Lord, nothing is secular.” John Stott
Teologie teenoor God
In sy boek (Killing Calvinism) skryf Greg Dutcher dat daar ‘n neiging by Christene is om meer beïndruk met hulle teologie as met God te wees. Hierdie is ‘n versoeking wat vir alle godsdienste geld – nie net vir Calviniste nie. Luister net na hierdie gebed van hom:
Leef uit jou Doop: 5.8 Onderdompeling en besprinkeling – Adrio König
5.8 Onderdompeling en besprinkeling
Daar is heelwat misverstande in die doopdiskussie.
♦ Die een was dat dit ’n keuse is tussen grootdoop en kinderdoop, ’n ernstige misverstand wat die hele diskussie skeefgetrek het omdat alle kerke natuurlik die grootdoop aanvaar, en die vraag net is of die kinderdoop ook ’n aanvaarbare vorm van doop is.
♦ Die tweede misverstand is dat dit ’n keuse is tussen onderdompeling en besprinkeling.