www.bybelkennis.co.za Blog
‘n Nuwe Kategismus
The opposite of retaliation is to entrust ourselves to God, who judges justly. —Jerry Bridges
‘n Nuwe Kategismus
Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en sterwe?
Ons herken dit as die eerste vraag in die Heidelbergse Kategismus. Maar hoeveel van ons kan verder as dit kom? Kategese, veral vir volwassenes, het feitlik uit ons kerke verdwyn. Dit is darem ‘n baie Middeleeuse benadering. Hoekom is dit vroeër as normaal beskou? Hoekom het kerke voortdurend nuwe kategismusse vir hulle gebruik geproduseer?
Leef uit jou Doop: 5.5 Die verband tussen die besnydenis en die doop
Leef uit jou Doop: 5.5 Die verband tussen die besnydenis en die doop – Adrio König
5.5 Die verband tussen die besnydenis en die doop
Ons het reeds gesien dat die besnydenis ’n geestelike betekenis gehad het (3.6). Verder ook dat daar ’n baie opvallende verband is tussen die geestelike betekenis van die besnydenis en die doop. In beide gaan dit om die nuwe lewe in gehoorsaamheid aan God.
Bid
You get one pass at life. That’s all. Only one. And the lasting measure of that life is Jesus Christ. —John Piper
Bid
Martin Luther het reguit gepraat. Luister net hierna:
Ek het in die verlede dikwels op julle ‘n oproep gedoen, en ek doen dit steeds, om getrou te bid.