www.bybelkennis.co.za Blog
Death is like my car. It takes me where I want to go. —John Piper
Evangelisasie
As ons Johannes 4 lees, sien ons daar is drie mense betrokke by evangelisasie: die ongelowiges (die Samaritaanse vrou), die gelowiges en God. Watter rol speel elkeen?
There are no non-religious activities; only religious and irreligious. —C.S. Lewis
Bonhoeffer (27)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
As ons verder praat oor diens in die geloofsgemeenskap moet ons van laste praat: Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus (Galasiërs 6:2).
Leef uit jou Doop: 5.3 Die kinderdoop in die Bybel – Adrio König
5.3 Die kinderdoop in die Bybel?
5.3.1 Daar is meer wat nie “in die Bybel” is nie
Dit is ’n ernstige saak. Die kinderdoop is nie in die Bybel nie – as ’n mens daarmee bedoel dat dit nie direk, duidelik daar staan nie. Hoe kan die meerderheid van die Christendom dan so lank met ’n praktyk aanhou wat nie in die Bybel staan nie? Want dit is duidelik dat daar geen direkte verwysing in die Nuwe Testament is na kindertjies wat gedoop is of ’n opdrag om kindertjies te doop nie.
“The mark of a good church is not its seating capacity but its sending capacity” (Mark Stachura).
Psalm 119:37
Weerhou my van ‘n nuttelose lewe, laat my leef op die weg wat U aanwys (NAV)
Wend my oë af, dat hulle geen nietigheid sien nie; maak my lewendig in u weë (OAV)
Keer dat ek nie na dinge kyk waarvan U niks hou nie. Om te leef soos U wil hê; dis al wat ek vra! (Die Boodskap).