www.bybelkennis.co.za Blog
22:35 Die gedeelte kom slegs in Lukas voor. Die aanwysings vir die toekomstige optrede van die gelowiges ná Jesus se hemelvaart begin met Jesus se vraag oor sy sending van die 12 en weer van die 72 dissipels se sending...
Die seënuitsprake van Jesus (11) In die begin van die bergrede lees ons dat Jesus teen die berg opgegaan het, gaan sit het en Hy het hulle geleer: Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die...
22:31 Die twee inleidende verse, 31-32, kom slegs in Lukas voor. Jesus waarsku Petrus met ’n dubbele aanspreking van sy naam Simon om die erns van die saak en die swakheid van die mens te beklemtoon (nie die ‘rots’naam wat...
Die seënuitsprake van Jesus (10) In die begin van die bergrede lees ons dat Jesus teen die berg opgegaan het, gaan sit het en Hy het hulle geleer: Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die...