www.bybelkennis.co.za Blog

Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se optrede in Jerusalem (Luk 19:28-21:38) – Francois Malan

Hiervandaan volg Lukas oorwegend Markus as sy bron. Hy gebruik die vierde blok in Markus 11:1-13:37. Hier en daar word ander oorlewerings ingevleg. Hier is drie afdelings: gebeurtenisse wat met die intog saamhang, gesprekke en verduidelikings, en die toekomsrede.  Die...