Soeker na God se Woord – Hermie van Zyl
Leser vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk van enige aard nie. Ek is vandag 57, en probeer dinge optel. Al...
Leser vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk van enige aard nie. Ek is vandag 57, en probeer dinge optel. Al...
Op bedekte wyse antwoord Jesus met dié gelykenis op die leiers se vraag na sy gesag. Dit gaan oor Israel se weiering deur die eeue om hulle te bekeer, en hulle vervolging van die profete wat hulle tot bekering opgeroep...
Jurgens vra: Martin Luther het gesê ons is terselfdertyd regverdige en sondaar. Die praktyk bewys dit tog duidelik. Wat is die oorsprong van sonde ná regverdigmaking? Pelagius het geglo die mens sondig sommer net uit navolging of gewoontes. Wat is...
20:1 Jesus gee daagliks onderrig aan die volk oor die koninkryk van God, met die goeie nuus (evangelie) van God se vergifnis van sonde (Luk 5:20; 9:6). 20:2 Die godsdienstige en volksleiers staan voor ’n groot probleem. Hulle wil Jesus...