Die Evangelie volgens Lukas: Die koninkryk van God (Luk 17:20-37) – Francois Malan
17:20 Die Fariseërs het Jesus op ’n keer gevra wanneer die koninkryk van God kom, want hulle het die genesing van ’n melaatse beskou as ’n opwekking uit die dood deur die Messias-koning wat hulle so dringend verwag. Jesus gee...