Die Evangelie volgens Lukas: Die ryk man en Lasarus (Luk 16:19-31) – Francois Malan
Die verhaal kom slegs in Lukas voor en sluit sonder verwysing na plek of tyd van vertelling direk aan by die voorgaande. Daarom is die gehoor aan wie Jesus die verhaal vertel waarskynlik dieselfde as in 16:1, sy dissipels, en...