Die Evangelie volgens Lukas: Die waaksame bestuurder (Luk 12:35-48) – Francois Malan
In Lukas 12:35-59 word die volgelinge van Jesus al meer ingelei in die toekoms van die koninkryk van God, en meer spesifiek na Jesus as die Seun van die Mens en sy wederkoms (vers 40). Hy is die koning in...