www.bybelkennis.co.za Blog
Die Groot Geloofswoordeboek: Seun van die mens
Seun van die mens
Daar is baie misverstand oor die titel “Seun van die mens” vir Jesus. Dit word dikwels teenoor “*Seun van God” gestel asof “Seun van God” ‘n hoogheidstitel vir Jesus is, en “Seun van die mens” ‘n titel van vernedering, asof “Seun van God” na sy Goddelikheid verwys, en “Seun van die mens” na sy menslikheid.
Meditasies en gebede uit Job se hart – deel 5 (slot) – Retha Pretorius
Op die trant wat in die vorige meditasies weergegee is, het Job se gesprekke met sy vriende verder verloop. So het dán Job en dán sy vriende om die beurt mekaar beskuldig en hulself verdedig.
Die Groot Geloofswoordeboek: Sending/Evangelisasie
Sending • Evangelisasie
Sending is die doel van die kerk se bestaan. Die tyd is verby om daarvan te verskil. Maar daarmee het ons nog nie by die wortel van die saak gekom nie. Die sending is die doel wat die Vader gehad het toe Hy sy Seun gestuur het.
Die Groot Geloofswoordeboek: Selibaat
Selibaat
Iemand wat selibaat leef, is iemand wat nie getroud is nie en alle seksuele kontak vermy. Daar is mense wat dit uit vrye keuse doen, maar die *Katolieke Kerk vereis dit van alle priesters.