Die Evangelie volgens Lukas: Wie werklik geseënd is (Luk 11:27-28) – Francois Malan
Die gedeelte oor die vrou wat Jesus se moeder seën kom slegs in Lukas voor, wat in sy Evangelie veral aandag gee aan vroue. Die seënwoord van Jesus in Matteus 12:49 kom na aanleiding van sy moeder en sy broers...