www.bybelkennis.co.za Blog
Die Groot Geloofswoordeboek: Gereformeerd en Hervormd
Gereformeerd • Hervormd
Die woorde “gereformeerd” en “hervormd” kom voor in die name van kerke, soos die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die Gereformeerde Kerk, en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. (*Afrikaanse kerke)
Die Groot Geloofswoordeboek: Geregtigheid
Geregtigheid
Die begrip “geregtigheid” word meestal in verband met God gebruik, maar geld ook in menslike verhoudings. Dit is verwant aan reg-verdigheid. Ge-reg-tigheid is ’n begrip wat dikwels misverstand wek. Dit is ’n regsterm wat met reg te doen het, dit wil sê met dit wat reg is in ’n bepaalde verhouding.
Die Groot Geloofswoordeboek: God
God
(*Mensvormige spreke oor God, *Here, *Liefde)
- Geduld Frustrasie Onvergelyklikheid Liefde Mag
Dink. Of luister?
Onder die begrip “almag“ kyk ons na die gangbare beskouing van mense oor wat God se almag, alomteenwoordigheid en alwetendheid beteken.
Die Groot Geloofswoordeboek: Heilig
Heilig
Hierdie woord word in verskillende betekenisse gebruik. God is heilig, en dit beteken dat Hy anders is as die sondaarmens, dat Hy ander waardes het en anders optree.