Krap jouself met potskerwe
Krap jouself met potskerwe – Jan van der Watt
Ons lees dat Job homself op die ashoop met “potskerwe” krap. Dit was altyd vir my moeilik om te verstaan.
Ons lees dat Job homself op die ashoop met “potskerwe” krap. Dit was altyd vir my moeilik om te verstaan.
Ons ken Nero as die keiser wat Christene kwaai vervolg het. Toe Rome per geleentheid afgebrand het (waarskynlik was hy self verantwoordelik vir die brand) het hy die Christene beskuldig.
“Moonbags” is nie ‘n moderne uitvindsel nie. Destyds het mans ‘n onderkleed gedra, wat soos ‘n rok was.
Destydse dorpe en stede het ook sentrale besigheidsdistrikte gehad – dit was bekend as die markplein of agora. Opgrawings van stede soos Ostea, Efese, Filippi, Korinte het gewys hoe die markpleine die kern van die stede uitgemaak het.