Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se eerste aankondiging van sy lyding, dood en opstanding (Luk 9:21-27) – Francois Malan
9:21-22 Die rede vir Jesus se opdrag om Hom nie as die Christus van God bekend te maak nie, word hier gegee met die aankondiging dat Hy, die Seun van die Mens, eers baie moet ly, verwerp word (apodokimazo na...