www.bybelkennis.co.za Blog

Speletjies

Speletjies – Jan van der Watt

Wat het die mense destyds met hulle vrye tyd gemaak? Hulle het nie TV’s of boeke gehad om te lees nie. Natuurlik het hulle hard gewerk.

Slawe – hoe is hulle behandel?

Slawe – hoe is hulle behandel? – Jan van der Watt

Baie mense dink dat slawe in die ou tyd net sleg behandel is. Dit was nie heeltemal waar nie. Daar was slawe wat sleg behandel is, maar dit was nie outomaties so nie.

Fauna en flora in die Bybel (15)

Fauna en flora in die Bybel (15) – Jan van der Watt

Ons sluit hierdie deel oor die fauna en flora in die Bybel af met ʼn kykie na reptiele. Hierdie glibberige en grillerige diere het ook ‘n plek in die Bybel.

Adder: Job 20:16; Psalm 58:5; 91:13; 140:4; Jesaja 11:8; Jeremia 8:17.