Die Evangelie volgens Lukas: Die verheerliking van Jesus (Luk 9:28-36) – Francois Malan
9:28 Ongeveer 8 dae later (Mat 17:1 en Mark 9:2 sê 6 dae later) neem Jesus die drie van sy binnekring saam berg op (Matt & Mark praat van ’n hoë berg in die gebied van Caesarea-Filippi, moontlik die berg...