Het jy geweet? Dokters en medisyne
Het jy geweet? Dokters en medisyne – Jan van der Watt
Wat het die mense destyds gedoen as hulle siek geword het? Om die vraag te beantwoord, moet ons eers uitvind hoe hulle destyds oor siekte gedink het.
Wat het die mense destyds gedoen as hulle siek geword het? Om die vraag te beantwoord, moet ons eers uitvind hoe hulle destyds oor siekte gedink het.
Op skool het ons klomp “rugbyspelers” nooit gedigte ernstig opgeneem nie. Met sarkastiese knipoog onder mekaar en gesnork het ons na gedigte geluister soos “My meisie is ’n nartjie, haar mond soos die van ’n varkie”. Dit staan ver van die harde werklikheid op die rugbyveld. Jy kon eenvoudig nie ernstig wees oor iets soos ’n gedig nie.
Mense dink en leef nie oral dieselfde nie. Daarom sê ons kulture verskil. Tog draai die hele wêreld om wat mense oor hulleself dink.
Die Fariseërs en die Sadduseërs is die twee belangrikste groepe godsdienstige leiers met wie Jesus in sy aardse bediening te doen gehad het. Hulle het nie langs dieselfde vuur gesit nie, en hulle oortuigings en oogmerke het dikwels presies teenoor mekaar gestaan.