Profeteloon – Hermie van Zyl
Jan vra: Matteus 10: 40, 41 Jesus stuur die 12 dissipels uit en gee aan hulle mag om onrein geeste uit te dryf en om elke siekte en kwaal te genees. Dan gee Hy allerhande instruksies oor hoe hulle te...

Lukas neem Markus 4:35-5:43 se berigte op, oor die wonders wat Jesus voor sy groep getroue volgelinge gedoen het, as openbarings deur hulle Meester van die geheimenisse van God (8:10) wat vir ongelowiges ’n geheimenis bly. 8:22 Hier begin ’n...
Die drie tekse is verkortings van Markus 4:21-25 wat hier ingepas word om iets van die voorafgaande gelykenis en sy uitleg te sê. 8:16 In Luk 11:33 word die gelykenis van die lamp uitgebrei, maar word hier reeds gestel om...
8:1 Soos in 4:44 en 5:12 sit Jesus sy reise deur die land voort om die vreugdeboodskap mee te deel (euangelizo), die koninkryk van God te verkondig (kerusso) en aandag aan persone te skenk. Hy is ’n gas by feesmale...