Die lewende dooies
Die lewende dooies Dié wat na haar luister, besef nie dat die dood self daar wag nie., dat dié wat hulle deur haar laat nooi het, klaar diep in die doderyk s nie (Spreuke 917 – 18). Spreuke leer ons...

Lukas het nie die salwing van Jesus se voete in Betanië deur Maria(waarskynlik die suster van Lasarus) ses dae voor die Pasga, soos in Joh 12:1-8 nie, maar ’n ander salwing van Jesus; in Markus 14:3-9, wat opgeneem word in...
Dwaasheid kan net smokkel Dwaasheid is soos ‘’n vrou … Sy sit by haar voordeur, haar stoel staan op die hoogste plek in die stad en sy roep na dié wat verbykom, elkeen besig om sy gang te gaan: Draai...
7:24-26a Hierdie gedeelte stem grootliks ooreen met Matteus 11:7-19, wat wys op ’n gemeenskaplike bron vir die twee weergawes. Na die vertrek van Johannes se gesante vra Jesus die skare, wat saam met Hom is, uit oor hulle opinie van...