Die Groot Geloofswoordeboek: Die Eindtyd
Die Groot Geloofswoordeboek: Die Eindtyd
Chiliasme/Dispensasionalisme
- Millennium/Vrederyk Wegraping
- Groot Verdrukking Merk van die Dier (666)
- Armageddon Premillennialisme
- Postmillennialisme Amillennialisme
Chiliasme/Dispensasionalisme
“Charismaties” verwys na dit wat in verband staan met die charismata, die gawes van die Gees.
Calvyn
Johannes Calvyn (1509-1564) was saam met Martin Luther een van die bekendste Kerkhervormers. (*Hervorming) Hy was jonger as Luther. Hy was net ag jaar oud toe Luther in 1517 die 95 stellings teen die *Katolieke Kerk aan die deur van die katedraal in Wittenberg gespyker het. Hy het in Frankryk en Switserland opgetree, veral in Genève.
“Die man is die onbetwiste hoof van die huis, deur die gode gemaak om te heers en die vrou is gemaak om hom te gehoorsaam,” so het die belangrike Romeinse filosoof Seneka, raadgewer van keiser Nero, op ʼn goeie dag luidkeels geargumenteer.