www.bybelkennis.co.za Blog
Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? – Kobus Kok
ʼn Leser vra:
Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God die Seun in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God die Heilige Gees in die gelowige se lewe?
Het God engele nodig? – Jan van der Watt
ʼn Leser vra:
Nadat Jesus gedoop is het die Heilige Gees Hom in die woestyn ingeneem om deur die duiwel versoek te word. Hier het Hy die oorwinning behaal deur telkens die Woord van God as swaard te gebruik. In Openbaring, waar die duiwel gebind en vir 1000 jaar weggesluit word, steur Jesus Hom inderdaad nie verder aan die ou slang nie, maar gee opdrag aan ʼn engel om die nodige te doen. In God se almag wonder mens waarom ‘n leermag van engele dan nodig sou wees as God slegs deur die asem van Sy mond ‘n einde aan alles kan maak.
Is die hemel ʼn werklikheid? – Jan van der Watt
ʼn Leser vra:
Is die hemel ‘n werklikheid?
Mag ‘n vrou mans leer? – Jan van der Watt
‘n Leser vra:
Ek wil graag meer weet oor “teachings” onderrig deur ʼn vrou (met verwysing na die Bybel) en of daar ʼn verskil is tussen “teaching en preaching” onderrig en prediking. Veral onderrig deur ʼn vrou aan mans en dan veral oor dogmatiek en nie net daaglikse onderwerpe soos Christelike siening oor finansiële begroting of algemene onderwerpe nie.