www.bybelkennis.co.za Blog

Doopgebruike

Doopgebruike – Jan van der Watt

ʼn Leser vra:

Ons wil graag uitvind wat is die regte formulier van die doop –  by voorbeeld wie moet die kleintjie in bring en wat is die rol van die peet ouers ten tye van die diens. Ons hou `n privaat diens met vriende en familie.

Lootjies

Lootjies – Jan van der Watt

‘n Leser vra:

Was nog altyd so maklik om die “looitjies trek” ding te omseil deur dit net te vermy. Ek neem net eenvoudig nie deel nie. En dink my uitgangspunt was nog altyd dat elke ou maar self sy gewete in hierdie verband moet ondersoek.

ʼn Gay vriendin

ʼn Gay vriendin – Jan van der Watt

ʼn Leser vra:

‘n Vriendin van my is “Gay.” Sy was nie altyd nie – sy was 14 jaar getroud, ‘n girl ontmoet en verlief geraak op haar. Ek voel dit is my plig om my hand uit te steek na haar en haar te laat verstaan dat daar iemand is as sy iemand nodig het – almal het haar afgeskryf. Is ek verkeerd? Ek glo dit is nie my plek om haar te judge nie – sy gaan eendag verantwoording doen oor haar optrede.