Jeremia 10
Jeremia 10 – Marius Nel
ʼn Leser vra:
Ek sal graag klaarheid wil hê oor die volgende paar verse in Jeremia 10:2-3. Daar is aan my versoek om weg te doen met die kersboom tydens Adventstyd na aanleiding van wat in Jeremia staan.

ʼn Leser skryf dat sy die volgende e-pos van ʼn goeie vriendin ontvang het. Sy skryf: “Wil jy dit nie asb deurlees, en vir my kommentaar daarop lewer nie. Ek is verward, maar wil regtig die HERE dien, ek kan nie regtig fout vind met ons gebruik van Kersfees nie. HELP.!!!! Ek wil weet asb.
Gevolgtrekking:
Die teleologiese argument vir die bestaan van God is beperk in die doeltreffendheid daarvan. Dit kan op die meeste ‘n aanduiding gee dat daar moontlik ‘n God bestaan, maar dit kan nie ‘n oortuigende bewys daarstel vir God se bestaan nie.
[Hierdie is beslis nie ʼn poging om evolusie te verdedig nie. As wetenskaplike glo ek egter dat ons noukeurig in ons woordgebruik moet wees. Hierdie is ʼn poging om twee begrippe wat dikwels (verkeerdelik) bymekaar gegooi word, te onderskei.