www.bybelkennis.co.za Blog

Wysheid is vir almal

Wysheid is vir almal Ek roep na julle mense, ek roep na alle mense: Dié wat ervaring kortkom, kan verstandig word, dié wat dwaas optree kan verstandig word (Spreuke 8:4 – 5). Spreuke 8 maak ‘n sterk saak uit vir...

Die Evangelie volgens Lukas: Die geseëndes en die ellendiges (Luk 6:20-26) – Francois Malan

Vier geseëndes  6:20-23 (met vier verwerpings 6:22) en vier ellendiges wat korroleer met die geseëndes (6:24-31). Matteus 5:3-11  het 9 geseëndes en geen ellendiges hier nie, maar 7 ellendiges in Mat 23. 6:20 Matteus se saligsprekinge word in die derde...