Waar lees ons van Jabes se gebed?
Waar lees ons van Jabes se gebed? – Kobus Kok
G Watkins vra:
Waar in die Bybel vind ons die Jabes gebed? By voorbaat dankie
G Watkins vra:
Waar in die Bybel vind ons die Jabes gebed? By voorbaat dankie
Benita Kotze vra:
Wat word bedoel as daar gesê word: “jy doen sonde teen die Heilige Gees”, welke sonde as onvergeeflik beskou word.
Martin Geustyn vra:
Ek wil baie graag meer weet oor my lewe (siel of gees) na my dood. Ek weet dat wanneer Jesus kom ek opgewek sal word om saam met Hom te wees. Dan wil ek ook weet hoekom ons klein doop en nie die kindertjies inseën vir God nie? Is die doop dan nie ook n wilsbesluit soos bekering nie?
Juul vra:
Ek het ‘n inleiding oor Jakobus 4: 13 – 17. Ek het die Bybelgedeelte, maar soek nog voorstudie materiaal.