Die Evangelie volgens Lukas: Jesus word gedoop (Luk 3:21-22) – Francois Malan
3:21-22 Hoewel Luk 3:20 reeds vertel dat Johannes opgesluit is, vertel Lukas hier van Jesus se doop deur Johannes. Dit sluit aan by 3:3 se berig, nog voordat Johannes in die tronk gegooi is. Lukas skryf nie wat Johannes of...