www.bybelkennis.co.za Blog

Fondsinsameling vir die arm gelowiges in Judea

Fondsinsameling vir die arm gelowiges in Judea

Ses teksgedeeltes in die Nuwe Testament vertel vir ons van die fondsinsameling vir die arm gelowiges in Judea wat oor die verloop van ‘n aantal jare deur Paulus behartig is.  Ons lees eerste in Handelinge (11:27-30) daarvan, waar dit duidelik is dat hierdie inisiatief by die gelowiges in Antiogië begin het, en dat Paulus dadelik deel daarvan gemaak is.  Lees gerus hoe hy die inisiatief later verder geneem en afgehandel het…

Marius_Nel

Prof Marius Nel

Prof Marius Nel Marius Nel BA (Admissie), BD, BA (Hons Wysbegeerte), DTh (Praktiese Teologie, Unisa), DD (Kerkgeskiedenis, UP), MDiv (Ou Testament, UP), PhD (Ou Testament, Pretoria) is pastoor van die AGS Krugersdorp-Sentraal vir die afgelope twintig jaar, dosent en departementshoof...

Ds Dirk Venter

Dr Dirk Venter Dirk Venter (Geb. 20 Oktober 1978) matrikuleer in 1996 in Ermelo.  Hierna studeer hy aan die PU vir CHO waar hy die grade BA en BA (Hons, Grieks) verwerf.  Hy verwerf ook die grade Hons Teol., MDiv...