Engele in die Bybel (11) Engele in Openbaring Vir baie mense is die boek Openbaring ‘n vreemde boek. Dit is asof ‘n mens skielik in ‘n ander wêreld is: vreemde simbole, snaakse getalle, aardige diere… Tog sou die mense vir...
As ‘n mens vra wat die Nuwe Testament oor engele sê, is een van die heel belangrikste goed wat ‘n mens moet raaksien dat engele nooit die hoofkarakters in die Nuwe Testament is nie.
Feitlik alles wat in die Nuwe Testament oor die engele gesê word, stem ooreen met baie van die gedagtes oor engele wat ‘n mens in die Ou Testament raakloop.