www.bybelkennis.co.za Blog
Jesus se spesiale verhouding met God (Seun van God) Ons lees baie van Jesus as die Seun van God. Die titel wil sy spesiale verhouding met God aandui. In die Ou Testament lees ons dat God sy mense (die Israeliete)...
Die Here stuur jou om sy boodskap te bring (sending)
Die Here wil nie hê ons moet sy boodskap wegsteek of net vir onsself hou nie. Nee, die boodskap moet uit! Ja, dit moet uit na ander mense wat die Here nie ken nie.
Seks om te geniet
Ons hoef nie bang of skaam te wees vir ons eie seksualiteit nie.
Goeie dinge gebeur met jou (seën) As jy iemand goeie dinge toewens, seën jy hom of haar. As goeie dinge dan met jou gebeur, ontvang jy seën. Al die goeie dinge wat dus met ʼn mens gebeur, word deur Christene...