www.bybelkennis.co.za Blog

francois_tolmie_100

Prof. Francois Tolmie

Prof. Francois Tolmie Francois Tolmie is in 1959 in Keetmanshoop in Namibië gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Middelburg Kaap en gaan studeer daarna vir predikant. Hy voltooi sy teologiese opleiding aan die Universiteit van die Vrystaat waar hy later...

oom_coen_3_100

Dr. Coen Slabber

Dr. Coen Slabber   Oom Coen, soos ons hom noem, kwalifiseer as ‘n mediese dokter vroeg sestigerjare, waarna hy in New York navorsing gaan doen. Hy spesialiseer as ‘n ginekoloog (infertiliteit) en word later aangestel as die dekaan, Mediese Fakulteit,...

Prof Jan van der Watt

Prof. Jan van der Watt

Prof. Jan van der Watt Jan van der Watt (Geb. 5 Nov 1952) matrikuleer in 1970 in Port Elizabeth, Daarna verwerf hy BA aan die Universiteit van Port Elizabeth en BA (Hons), MA, en DLitt (Grieks) en BD, Nagr Dipl...

Die waarde van die apokriewe en ou christelike dokumente

Die waarde van die apokriewe en ou christelike dokumente

Die invloed van die apokriewe boeke moet nie onderskat word nie. Die Christendom is nou min of meer 2000 jaar oud en vir verreweg die langste deel hiervan – tot ongeveer 1500/1600 nC – was die Ou-Testamentiese apokriewe deel van die Bybel. Daarna is dit deur die Protestante uit hulle Bybel uitgehaal, maar dit het nog steeds deel van die Rooms-Katolieke Bybel gebly. ‘n Mens kan dieselfde van baie Nuwe-Testamentiese apokriewe sê. Alhoewel die amptelike standpunt van die kerk was dat hulle nie deel van die Bybel is nie, het sommige Christene nog steeds van hierdie boeke bly lees.