Is alles God?(Panteïsme)
Is alles God? (Panteïsme)
Daar is mense wat glo dat god alles is en dat alles god is.
Daar is mense wat glo dat god alles is en dat alles god is.
Vir Christene is die dood nooit die einde nie. Dit is moeilik om te glo as jy by die graf van iemand staan wat jy liefhet, want op daardie oomblik mis jy hom of haar so… die persoon is immers weg.
Prof. Francois Tolmie Francois Tolmie is in 1959 in Keetmanshoop in Namibië gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Middelburg Kaap en gaan studeer daarna vir predikant. Hy voltooi sy teologiese opleiding aan die Universiteit van die Vrystaat waar hy later...
Dr. Coen Slabber Oom Coen, soos ons hom noem, kwalifiseer as ‘n mediese dokter vroeg sestigerjare, waarna hy in New York navorsing gaan doen. Hy spesialiseer as ‘n ginekoloog (infertiliteit) en word later aangestel as die dekaan, Mediese Fakulteit,...