www.bybelkennis.co.za Blog

Die Evangelie volgens Lukas: Aankondiging van Johannes die Doper se geboorte (Luk 1:5-17) – Francois Malan

1:5 Lukas lê eers die verband tussen Johannes se geboorte en die wêreldgeskiedenis, met Herodes (die Grote, van 37-04 v.C.) koning van Judea as verteenwoordiger van die hele Palestina. Herodes het die titel ‘koning’  van die Romeinse keiser ontvang. Die...

Hoe kry ek wysheid? (6)

Hoe kry ek wysheid? (6) Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie (Spreuke 3:5). Spreuke hoofstuk 3 noem ses dinge wat as tekens van ‘n wyse man kan geld. Terselfdertyd is dit die...