Wat gebeur na die dood? – Jan van der Watt
Fanie vra: As die mens sterf verlaat die gees die liggaam en vertoef in rus dws “slaap” tot en met die wederkoms. Dus bestaan die siel dws denke, begrip, verstand, emosie, intellek nie meer nie. Die gees word deur Hom...