www.bybelkennis.co.za Blog

Jongmense en die kerk

Jongmense en die kerk Jongmense verlaat die kerk in groot getalle. David Seel (The New Copernicans) sê dat jongmense vir ons die pad vorentoe na ‘’n egter/opregter geloof kan wys.   Die kerk is in ‘’n stryd om oorlewing. Nou...

Spreuke: Wat is wysheid (4)

Spreuke: Wat is wysheid (4) Ons kyk vandag na nog ‘n kenmerk van Bybelse wysheid, naamlik oordeelkundigheid. Ons gebruik weer Tim en Kathy Keller se boek (God’s Wisdom for Navigating Life). Dit beteken om strategies te beplan en te leef....

Mense en Redding: Paulus (8) – Jan van der Watt

Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Die gedagte van koninkryke en magte wat in stryd met mekaar staan, was natuurlik deel van...