www.bybelkennis.co.za Blog

Mense en Redding: Paulus (3) – Jan van der Watt

Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Geloof vir Paulus hang saam met bekering tot God deur sy boodskap soos dit in Jesus...