www.bybelkennis.co.za Blog
Wat moet die kerk doen in tye van politieke onrus? Die Duitse teoloog, dietrich Bonhoeffer se woorde oor vrees lui ‘n klokkie by ons vandag. Op15 Januarie 1933 lewer Bonhoeffer hierdie roerende allegorie in ‘n Duitse kapel.: Jy is...
Heb 9:15-10:10 (fokus 9:15-28) Baie van wat in die lewe gebeur vind agter skerms plaas. Ons kom dit nie eers agter nie. Dink maar aan hoe lank en toegewyd mense voor die tyd aan ‘n toneelstuk oefen en al wat...
Heb 9:1-14 (fokus 9:11-14) My ouma het altyd gepraat van haar skip wat gaan kom. Oor die skip met sy onbeskryflike skatte het ek my kinderdae om gedroom. Want as die skip kom, het my ouma gesê, sal sy vir...
Heb 8:1-13 (fokus 8:7-13) Oor baie dinge in die lewe kan jy self besluit, maar die besluit oor jou finale toekoms lê nie by jou nie, maar by God. Hy is die Een wat eendag oor alles finaal sal moet...