www.bybelkennis.co.za Blog

In Christus alleen

In Christus alleen Is die vyf sola’s deel van die Bybel? John Piper het ‘n nuwe boek hieroor geskryf. Vandag kyk ons na in Christus alleen. Daar is geen ander Naam op die aarde aan die mense gegee, waardeur God...

Is versoening belangrik?

Is versoening belangrik? Daar is drie praktiese implikasies van die leer van versoening   Dit verhoog die persoonlike aspek van God se liefde vir ons Martin Luther het gesê dat die aantreklikheid van die evangelie lê in die voornaamwoorde. Die...