www.bybelkennis.co.za Blog
‘n Leser vra: Groot was my teleurstelling toe ek ’n DVD kyk oor die lewe van Salomo en besef hulle het, alhoewel ’n groot gedeelte van die verhaal akkuraat is, gesê dat Salomo met die koningin van Skeba trou en...
‘n Leser vra: Indien ’n paartjie al vir baie jare saamwoon in onthouding, is dit dan steeds sonde en is dit steeds nodig om te trou? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Hier word bitter min inligting gegee om op...
Vraag ‘n Leser vra: Mag die kerkraad jou verhinder om nagmaal te gebruik as jy nie n kerklike bydra maak nie. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Oor die instelling van die nagmaal sê Markus 14:22-24 ‘Terwyl hulle eet – Jesus...
Vraag: ‘n Leser vra: Hoe moet ons dit verstaan: “Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan” (1 Korintiërs 10:13)? Sekerlik...