www.bybelkennis.co.za Blog

Ken jou vyande

Ken jou vyande Christus het gekom om twee groot vyande te verslaan: die dood en die duiwel. Die dood is ‘’n harde werklikheid, maar min mense besin oor hulle eie dood. Mense is besig. Koerante moet gelees word, koffie moet...