www.bybelkennis.co.za Blog

Jou Geneesheer ken jou pyn

Jou Geneesheer ken jou pyn 15 Februarie 1921. In die Kane Summit Hospitaal in New York is ‘n geneeheer besig met ‘n blindederm-operasie. Die pasiënt het van erge buikpyn gekla. Die diagnose was duidelik; ‘n ontsteking van die blindederm. Dr...