www.bybelkennis.co.za Blog
2 Kor 13:1-13 (fokus 13:1-10) Kyk ‘n slag deeglik na jou lewe (13:5). Is jou lewe soos jy dit graag wil hê? As jy “van buite af” ‘n paar knoppies kon druk om sekere dinge te verander, watter knoppies sou...
EK DRYWE GEESTELIK WEG Hebreërs 1 het die oppermag van Jesus Christus teenoor die engele bevestig. Hoekom het die skywer dit gedoen? Wat moet ons uit die skrywer se argument leer? Die woorde om hierdie rede (2:1) stuur ons in...
2 Kor 12:11-21 (fokus 12:14-21) Ons almal kry maar een of ander tyd stry met ander. Ander maak jou vies en as jy kwaad is, wil jy terugkap. As jy so emosioneel voel wil jy die persoon in eie munt...
Die God van die onmoontlike God het dikwels in die wêreld deur ‘’n kind wie se geboorte menslik gesproke onmoontlik was, gewerk. Isak was Sara , die vrou wat onvrugbaar was, sê kind. Hy was die seun wat God aan...