www.bybelkennis.co.za Blog
Hoe gebruik God vrae in die Bybel? Alle ouers moes op ‘n stadium baie vrae van hulle kinders antwoord. Kinder op ‘n stadium is nuuskierig en het ‘n onuitputlike bron van vrae. Kinders vra dit, want hulle het nie die...
2 Kor 4:7-5:10 (fokus 4:7-15) Het jy al jou skat ondek? Dit is nou die skat hier binne in jou? Paulus vergelyk gelowiges met kleipotte waarin ‘n skat weggesteek is. (Dit was mos hoe destyds se ABSA’s of Standardbanke gelyk...
2 Kor 3:12-4:6 (fokus 3:12-17) Daar was ‘n voëlverskrikker wat so lelik was dat die voëls die saad wat hulle twee dae gelede gesteel het, teruggebring het. Niemand kan die voëlverskrikker daarvan blameer dat hy nie sy werk effektief doen...
2 Kor 2:14-3:11 (fokus 2:14-17) Parfuum kruip nie weg nie, want dit kan nie. As iemand in ‘n vertrek instap met goeie parfuum aan weet almal dit. Net so kan Christene ook nie wegkruip nie. Hulle is God se parfuum...