www.bybelkennis.co.za Blog

Hoe lees ChristenE die Ou Testament Dit is ‘’n vraag wat baie Christene pla. Die Hebreër-boek gee vir ons leidrade hoe om dit te doen, noudat Christus alle dinge vervul het. Daar is verkeerde maniere om die OT te lees:...

God is soos ‘n berg?

God is soos ‘n berg? Vandag se wysheid sê dat God ‘’n berg is en die verskillende godsdienste is net verskillende  paaie wat na die top van die berg lei. Ek verkies my godsdiens, maar ‘’n wyse man sien dat...