www.bybelkennis.co.za Blog
1 Kor 16:1-24 (fokus 16:1-4) “Sondae moet elkeen van julle iets opsy sit…” (16:2). Geld en kerk is vir party mense sinoniem. As iemand nie meer van die kerk hou nie, sê hy sommer maklik die kerk wil net geld...
Die God wat praat ‘’n Baie belangrike bewering wat die skrywer van die Henreër-brief maak, is dat God praat. Hebreërs 1:1 – 3 herinner ons daaraan dat God deur die geskiedenis gepraat het.. Nou het Hy sy finale openbaring in...
1 Kor 15:50-58 (fokus 15:50-58) Die idee van die dood maak ons almal maar so bietjie bang, veral omdat dit so finaal is. As jou tyd hier op aarde verby is, is dit verby. ‘n Tweede kans is daar nie....
1 Kor 15:29-50 (fokus 15:35-50) ‘n Mens wonder nogal baie hoe dit in die hemel gaan wees. Hoe gaan ons lyk en wat gaan ons doen? Interessant genoeg weet die Bybel dit nie eers nie. Paulus probeer dit hier op...