www.bybelkennis.co.za Blog
2:9 ‘Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en aan Hom dié Naam geskenk wat bo elke naam is,’ Hier kom ’n radikale verandering in die loflied waarmee Paulus Jesus se nederigheid besing. Die eerste helfte het Jesusse selfvernedering beskryf....
Die voorbeeld van Christus se nederigheid (Fil 2:5-11) Die pragtige loflied oor Christus se selfvernedering en opoffering van Homself en sy verhoging deur God, is diegrondbeginsel van ons geloof. Dit wys duidelik die verkeerde verhoudings onder die Filippense, en hoe...
2:3 ‘deur nie iets uit selfsug of ydelheid (te doen) nie, maar in nederigheid die een die ander hoër te ag as homself;’ Eenheid in die gemeente is onmoontlik as elkeen net vir homself lewe. Daarom beklemtoon Paulus in verse...
Christus se nederigheid as voorbeeld vir die gelowige se nederigheid (Fil 2:1-18) Oproep tot nederigheid teenoor mekaar (2:1-4), Christus se nederigheid en verhoging (2:5-11), oproep om Paulus te gehoorsaam (2:12-18). Oproep tot nederigheid teenoor mekaar (Fil 2:1-4) 2:1 Daarom, as...