www.bybelkennis.co.za Blog
1 Kor 3:16-4:7 (fokus 4:1-7) Daar is ‘n uitdrukking: “Die Here sal dit vir my gee, as ek hard werk”. ‘n Ander uitdrukking sê weer: “Bid asof jy nie gewerk het nie en werk asof jy nie gebid het nie”....
1 Kor 3:1-15 (fokus 3:1-9) Christenskap is ‘n spanspel. Daarom kan ‘n Christen nooit godsdiens alleen in sy eie klein hoekie speel nie. God het vir jou ‘n plekkie in sy span. Daar wil Hy hê moet jy jou hart...
1 Kor 2:1-16 (fokus 2:6-16) Sou dit nie lekker wees om in die studeerkamer van God te kon sit nie? Dan sou ons na al God se planne kon luister. Ons sou oor sy skouer kon loer en begrip kry...
Hoe kry ek leiding van God as ek besluite moet neem? The Christian life is not the common sense life – john Eldredge As ons werklik besig is, sê ons maklik nee vir geleenthede om ons te geniet en te...